Elke druppel tel, want dit word droër, warmer, erger, moeiliker ...

KLIMAATKRISIS

Elke druppel tel, want dit word droër, warmer, erger, moeiliker ...

’n Voortsetting van die ekstreme droë en warm toestande wat Suider-Afrika die afgelope jare beleef, raak ’n ál groter risiko. JORISNA BONTHUYS neem die landbouvooruitsigte in oënskou te midde van die klimaatkrisis wat tans wêreldwyd ontvou.

VIR Charles Salmon, ’n boorling van die Klein-Karoo, hoef jy niks te vertel van die gang van verandering nie.

Salmon woon op Winkelplaas naby Ladismith, in die oorgangsgebied tussen die winter- en somerreënvalstreke. Hy werk al 14 jaar lank in die landbousektor en beleef eerstehands hoe talle boere van die distrik tans sukkel om aan die gang te bly.

Kannaland steier onder die voortslepende droogte, sê hy. Dit gaan met grootskaalse ontwrigting gepaard vir die ekonomie en diegene wat van landbou afhanklik is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X