Alan Winde: Misdaad staan in alles se pad

EERSTE 100 DAE

Alan Winde: Misdaad staan in alles se pad

Die misdaad gee hom 'n knop op sy maag. Só sê Alan Winde, wat die Wes-Kaapse premierskap by Helen Zille oorgeneem het en nou ’n provinsie moet lei wat deur misdaad en vinnige verstedeliking geknel word. CRYSTAL ORDERSON het met Winde oor die uitdagings in sy provinsie gesels.

  • 30 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 5 min om te lees
  • artikel 12 van 32
  • Crystal Orderson

ALAN Winde staan nou reeds 100 dae in die skoene van die omstrede Helen Zille, wat die langste van alle premiers in Suid-Afrika in dié rol gedien het. En, sê die agtste premier van die DA-beheerde provinsie, dis ’n gedugte taak en gróót skoene om vol te staan.

Winde het ’n provinsie geërf wat deur ’n vlaag misdaad geteister word. Die misdaad staan in alles se pad, sê hy.

Die 54-jarige oudsakeman was deel van Zille se span tydens haar 10 jaar as premier, en hy glo hulle het “ongelooflike” dinge gedoen. Winde voel daar is nou groot druk op hom om op Zille se nalatenskap voort te bou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.