Let wel: hierdie promosie is nou verby.
Vrye Weekblad, met 'n nuwe uitgawe elke Vrydagoggend, gee jou 'n hele naweek en meer se kwaliteit-leeswerk: politieke kommentaar deur Max du Preez en ander slim mense; nuusondersoeke; rubriekskrywers; kos; tegnologie; reis; en nog heelwat meer.
Jou kans om te wen
Lesers wat inteken op Vrye Weekblad voor 15 September 2019 staan 'n kans om een van 60 geskenkpakke wyn te wen.
Elke geskenkpak is meer as R250 werd en bevat een bottel Bouchard Finlayson Blanc De Mer 2017, een bottel Four Cousins White Sparkling en een bottel Four Cousins Rosé Sparkling.
Jy kan die standaardpakket of die pensioenarispakket kies, en as jy 'n maandelikse herhalende inskrywing kies, kos jou eerste maand net R10.
Bepalings en voorwaardes
- Die kompetisie eindig om 11.59nm op 15 September 2019.
- Wenners sal per e-pos of telefonies in kennis gestel word.
- Pryse moet aanvaar word soos toegeken en kan nie aan enige ander persoon oorgedra word, verkoop word of omgeskakel word na kontant nie.
- Werknemers van Tiso Blackstar Group (Pty) Ltd en hulle familielede, asook alle borge en hulle reklame-agente, kan nie aan die kompetisie deelneem nie.
- Bepalings en voorwaardes geld.