Geweld teen ander Afrikane: ‘Hoekom maak julle ons mense dood?’

SUID-AFRIKA LOOP DEUR

Geweld teen ander Afrikane: ‘Hoekom maak julle ons mense dood?’

Hernude geweld in Suid-Afrika teen burgers van ander Afrika-lande het opslae gemaak oor die res van die vasteland. CARIEN DU PLESSIS berig oor die diplomatieke rimpelings wat die aanvalle veroorsaak het.

AS jy in ’n minibus-taxi op die Great East-pad klim en weg van die Lusaka-stadskern in die rigting van die lughawe ry, sal jy die Manda Hill-winkelsentrum aan jou linkerkant sien. Toe dit 20 jaar gelede geopen het, het die Times of Zambia (https://allafrica.com/stories/199909230062.html) trots geskryf: “Dit is nes Johannesburg se luukse winkelsentrums. Dit betaal nou om in Lusaka te woon.”

Daar is ’n hele paar Suid-Afrikaanse gunstelinge in Lusaka, soos Game, Shoprite, Ocean Basket, Nando’s, Steers en Pep.

Skuins agter Manda Hill kruip die Zambiese parlementsgebou weg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X