Los die kar, spring op die (elektriese) fiets!

HANDIG EN PRETTIG

Los die kar, spring op die (elektriese) fiets!

As jy eers self op 'n elektriese fiets of skopfiets rondgerits het, sal jy verstaan waaroor die bohaai gaan, en natuurlik hoeveel pret dit is, skryf TOBY SHAPSHAK.

  • 06 September 2019
  • Nuus & Politiek
  • 3 min om te lees
  • artikel 25 van 33
  • Toby Shapshak

EERS wanneer jy self op 'n elektriese skopfiets in 'n stad se strate rondgery het, sal jy besef hoe handig hulle is – en waaroor die bohaai oor hulle gaan. En natuurlik hoeveel pret dit is.

Die beginmaatskappy-segment (start-ups) toon goeie groei en lok reuse-beleggings en mediadekking. Dis 'n eenvoudige aanbod: in plaas van om iets soos Uber te gebruik, gebruik jy hierdie nuwe soort vervoer-op-aanvraag.

Dis ideaal vir kort ritte of ritte in swaar verkeer. Of vir mense soos ek wat 'n bietjie besienswaardighede wil besigtig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.