POLITIEKE NOTABOEK: Ace se Pierneef, oranje oorpakke, en...

TERUGBLIK OP DIE WEEK

POLITIEKE NOTABOEK: Ace se Pierneef, oranje oorpakke, en Watson was soos Jesus

MAX DU PREEZ skryf oor die komende parade van skande van skelm politici en die makabere ANC-dans rondom Gavin Watson se kis.

DIT lyk asof die strafregstelsel uiteindelik begin vinger trek, iets waarvoor die land nou al ’n jaar lank wag.

Die Valke het pas ’n dossier aan die nasionale vervolgingsgesag (NVG) oorhandig waarin hulle blykbaar adviseer dat die diefstal van ’n duur Pierneef-skildery uit die kantoor van die gewese premier van die Vrystaat, Ace Magashule, tot formele aanklagte moet lei.

Magashule het glo die kunswerk van sowat R8 miljoen “per ongeluk” aan ’n lyfwag gegee toe hy verlede jaar sy kantoor as premier ontruim het nadat hy tot sekretaris-generaal van die ANC verkies is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.