HOE LATER HOE VREEMDER
Amy’Leigh was glo ‘pand’ vir dwelmskuld
Die opspraakwekkende ontvoering van ’n sesjarige meisietjie voor haar laerskool het die verbeelding van bekommerde Suid-Afrikaners aangegryp. Maar hoe meer inligting oor die misdaad na vore kom, hoe vreemder word die verhaal. ERIKA GIBSON het ’n dossier saamgestel van die gegewens in die saak.

DEEL
DIE sesjarige Amy’Leigh de Jager is glo as “pand” gebruik omdat ’n Graad RR-onderwyseres by haar laerskool – ’n boesemvriendin van die meisietjie se ma, Angeline – saam met nog ’n verdagte dwelmskuld van honderde duisende rande gehad het by ’n georganiseerde sindikaat wat betrokke is by die handel in dwelms en menseroof.
Amy’Leigh se ontvoering by die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark het die afgelope week nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal opslae gemaak.
Gebedsgroepe is gestig vir die meisietjie se veilige terugkeer en haar familielede het hartroerende pleidooie gedoen dat sy nie seergemaak moet word nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.