Godsdiens-tameletjie: Ouer vat skool suksesvol aan oor geloofspraktyke

SKOOLGODSDIENS

Godsdiens-tameletjie: Ouer vat skool suksesvol aan oor geloofspraktyke

Godsdienspraktyke in skole is weer onder die soeklig ná ’n ondersoek van die Gautengse onderwysdepartement na die geloofsbeleid van ’n Afrikaanse skool. Die ondersoek is gedoen nadat ’n ouer gekla het die Albertonse skool steur hom steeds nie aan ’n opspraakwekkende hooggeregshofuitspraak in 2017 nie. So skryf ADRI MYBURGH.

  • 13 September 2019
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • artikel 18 van 33
  • Adri Myburgh

DIE Gautengse onderwysdepartement het 'n Afrikaanse skool van Alberton aan die Oos-Rand gevra om onverwyld sy geloofsbeleid te verander. Die departement het ondersoek ingestel na godsdienspraktyke by die Laerskool Randhart nadat 'n ouer gekla het dat die Christelike geloof openlik in die skool bevorder word.

Dit is die eerste keer dat 'n ouer 'n skool aangevat het oor godsdienspraktyke by die skool ná 'n hooggeregshofsbeslissing in 2017 dat skole nie een godsdiens bo dié van 'n ander mag bevorder nie.

In die verslag van die onderwysdepartement wat op 5 September uitgereik is, word gesê dit is duidelik dat daar kwessies is rakende die nakoming van dié hofbeslissing wat optrede en ingryping vereis. Aanbevelings in die verslag moet nou onverwyld toegepas word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.