Ons salueer jou, Chessi

HULDEBLYK

Ons salueer jou, Chessi

Die rugbyskrywer LIAM DEL CARME bring hulde aan Chester Williams, wie se ontydige dood aan ’n hartaanval Suid-Afrika beroof het van nóg’n lid van die seëvierende Wêreldbeker-wenspan van 1995.

  • 13 September 2019
  • Nuus & Politiek
  • 6 min om te lees
  • artikel 23 van 33
  • Liam Del Carme

DIE glimlaggende Springbok was die laaste tyd ’n bekommerde man. Chester Williams se sterflikheid het ’n las op die skouers begin word van iemand wat eens die hoop en drome van sy land gedra het. Hy het toenemend ongemaklik geword met sy naderende 50ste verjaardag volgende jaar; dat hy dalk ook vatbaar was vir ’n harttoestand wat sy familie geruk het.

Sy suster het ’n week gelede ’n hartaanval gehad. Sy is steeds in die hospitaal. Sy broer Wilmot was nog op hoërskool toe hy weens ’n soortgelyke toestand gesterf het.

Berigte van Williams se laaste interaksie met sy vriende en familie het na vore begin kom. Die laaste keer toe ek met hom gepraat het, was verlede Saterdag. Hy het gehoor ek was op soek na hom om te gesels oor die bekendstelling van die nuwe bier wat sy naam dra...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.