Oorlog teen die dood, Zimbabwe bloei, ou truuks en die...

BULLETIN

Oorlog teen die dood, Zimbabwe bloei, ou truuks en die grootgeestige Chester

DAAGLIKSE BULLETIN – 12 SEPTEMBER 2019

Goeiemiddag

Vrydag wink, en ons groot fokus hierdie week is 'n veelledige spesiale verslag oor misdaad. 

Elsabé Brits het 'n nag deurgebring in Groote Schuur se traumasentrum en vertel die boeiende storie van die ongelooflike mediese personeel wat aand na aand oorlog teen die dood voer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.