POLITIEKE NOTABOEK | Oor Bob die Bevryder, Anton Lubowski en...

DIE WEEK SE POLITIEKE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Oor Bob die Bevryder, Anton Lubowski en die komplot teen Cyril

MAX DU PREEZ probeer verklaar hoekom soveel Suid-Afrikaners steeds vir Robert Mugabe as 'n held van die vasteland beskou, al is dit duidelik dat hy sy eie land verwoes en soos 'n biljoenêr gelewe het.

Mugabe: kampioen van Afrika?

Meer as 2 miljoen mense in Zimbabwe se gesondheid word tans ernstig deur hongersnood in gevaar gestel en sowat 5,5 miljoen, 'n derde van die bevolking, gaan volgens die Wêreldvoedselprogram voor die einde van die jaar voedselbystand moet kry. Die werkloosheidsyfer is 90%, die inflasiesyfer is rondom 230%. Minstens 3 miljoen desperate burgers het die land die afgelope dekade verlaat.

Die man wat dié ineenstorting veroorsaak het, is Robert Gabriel Mugabe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.