Verslonste vuilbek-javel die meesterbrein agter Boris Johnson

BOREXIT?

Verslonste vuilbek-javel die meesterbrein agter Boris Johnson

Die “loopbaan-psigopaat” Dominic Cummings het meer as enige ander individu gesorg dat die Britse kiesers vir Brexit gestem het. Wat voer hy en die Britse premier in die mou? wonder ADRI KOTZÉ.

DIT is die man oor wie se motiewe en planne daar in Britse politieke kringe meer gewonder en gegis word as oor dié van die premier, Boris Johnson: ’n verslonste bleskopman wat al op ’n slag laataand in die parlement met ’n glas rooiwyn in die hand rondgestrompel het, maar gevrees word vir sy meedoënlose vermoë om vyande uit te oorlê en as die mees invloedryke man in Downingstraat gesien word, die man wat eintlik in beheer is van sake.

Dominic Cummings (47), Johnson se mees senior raadgewer, is al die Master of Dark Arts genoem. Hy is waarskynlik ook vele ander name toegedig; Cummings, ’n buitestander wat die establishment en politieke elite glo verpes, is nie juis bekend om sy diplomatiese benadering nie.

Brulpadda en maalvleis..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.