Goeiemiddag
Hier is ons weer, en Vrydag is voor die deur. Ons uitgawe vir môre is propvol heerlike leesstof.
Max du Preez probeer in Cyril Ramaphosa se kop inklim, en vertel ook die openbare beskermer is dalk só onbekwaam sy dink sy is ’n genie, Thabo Mbeki is jaloers op Robert Mugabe, en hoe Ace Magashule wit mense tot amakwerekwere verklaar het (hy stel voor Ace moet in sy moer vlieg)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.