Hoe Trillian Eskom se vermiste miljoene versteek het

NETWERK VAN BEDROG

Hoe Trillian Eskom se vermiste miljoene versteek het

Nuwe getuienis bied sterk leidrade oor waar minstens ’n gedeelte is van die R595 miljoen wat Eskom onreëlmatig aan die maatskappy Trillian betaal het, skryf KHADIJA SHARIFE en MARK ANDERSON.

  • 20 September 2019
  • Nuus & Politiek
  • 10 min om te lees
  • Khadija Sharife & Mark Anderson

’N BEDIENERREKENAAR van die beleggingsmaatskappy Trillian waarop meer as 3 miljoen dokumente gestoor is, het onthul waar ’n deel van die verdwene Gupta-miljoene beland het.

Dit is beslis ’n deurbraak, want hoewel dit goed bekend is dat die Guptas en hul meelopers na bewering miljoene dollar by staatsinstellings gesteel het, was dit tot dusver nie duidelik wat van die geld geword het nie.

’n Hof het Trillian in Junie beveel om R595 miljoen wat Eskom onwettig aan die maatskappy betaal het, terug te gee, maar die batebeslagleggingseenheid het reeds aangekondig dat hulle nie “die geld kan opspoor nie"...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.