KITSKENNIS: Wat jý van die aanval op olie-installasies in...

VUUR OP DIE OLIE

KITSKENNIS: Wat jý van die aanval op olie-installasies in Saoedi-Arabië wil weet

Stuur die wêreld weer af op ’n energiekrisis ná die aanval op Saoedi-Arabië, en hoe raak dit ons hier in Suid-Afrika? WILLEM KEMPEN het probeer uitvind.

Wat het gebeur?

Verlede Saterdagoggend voor dagbreek is twee van Saoedi-Arabië se grootste olieverwerkingsaanlegte, dié by Abqaïq en Khuraïs in die ooste van die land, ernstig beskadig in ’n presisie-aanval wat vermoedelik met hommeltuie en kruismissiele uitgevoer is.

So?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.