Rassie se Bokke kan Suid-Afrika se lig in die tonnel wees

WÊRELDBEKERNUUS

Rassie se Bokke kan Suid-Afrika se lig in die tonnel wees

Ons land het ’n Wêreldbeker-wen nou meer as ooit tevore nodig, en dit lyk sowaar asof die huidige Bokspan die nodige oemf hiervoor het, skryf LUKE ALFRED.

SELFS al neem ’n mens die nuanse van vertaling in ag, is daar iets nie heeltemal reg daaraan om 'n nasionale rugbyspan die “Brawe Bloeisels" te noem nie. Dit stel darem maar die verwagtinge baie laag.

Ek verwys natuurlik na die Japanse span, wat in alle eerlikheid meer soos 'n skoolnetbalspan as enigiets anders klink.

In die gees van superioriteit het die Springbokke die Bloeisels laat verwelk met 'n oorwinning van 41-7 in 'n opwarmingswedstryd verlede Vrydag in Kumagaya. Hiermee het hulle die weg gebaan vir 'n Wêreldbekerveldtog wat, soos Suid-Afrikaners koorsagtig hoop, sal eindig by die eindstryd in die Yokohama-stadion op 2 November...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.