6 VRAE | Vrouerugby se groot geeste staan ‘100% agter die boys’

DAAR KOM DIE BOKKE

6 VRAE | Vrouerugby se groot geeste staan ‘100% agter die boys’

Met Wêreldbeker-koors aan die oorkook praat ANNELIESE BURGESS met Cindy Booi, die gereelde kaptein van die Springbokvroue, asook twee topafrigters, Stanley Raubenheimer en Laurian Johannes, oor die Bokke se kanse in Japan. Hulle gesels ook oor hoe vroue- en mansrugby verskil, en die passie wat vroue dryf om hulle merk in dié tradisionele mansport te maak.

Dink julle die Bokke het ’n kans in Japan?

Cindy Booi (gereelde Springbok-kaptein): Ek is 100% oortuig dat ons meer as net 'n goeie kans het. Ek het geen twyfel nie. Die ouens wil dit hê. Mens kan sien hoe hulle speel. Hulle is gereed vir die groot verhoog.

Ek is mal oor Siya Kolisi – nie net omdat hy hier van die Oos-Kaap kom nie, maar hy is so ondersteunend van vrouerugby, en om die span te lei is 'n groot ding, 'n groot verantwoordelikheid. Ek dink hy is 'n fenomenale kaptein; die regte man op die regte tyd...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.