POLITIEKE NOTABOEK | Panyaza tel tot 10 (in Afrikaans), en...

DIE WEEK SE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Panyaza tel tot 10 (in Afrikaans), en die Desperate Alliansie het ’n annus horribilis

Dis nie die idee nie, dis die mense, sê Lesufi oor Solidariteit se nuwe Afrikaanse opleidingskollege. En in New York staan twee blonde mopkoppe hand om die blaas, skryf MAX DU PREEZ.

PANYAZA, Panyaza, haal diep asem, my broer, tel tot tien, stap om die blok en dink mooi voor jy weer oor Afrikaans as onderrigtaal praat. Of gaan sien dalk jou terapeut, want jou renons in my moedertaal is irrasioneel en dui dalk op iets diep in jou psige.

Ek het nie verwag Panyaza Lesufi, Gauteng se LUR vir onderwys, sou op en af spring oor Solidariteit se nuwe Afrikaanstalige opleidingskollege of aanbied om dit amptelik te open nie. Ek vind geen geesdrif in my eie hart daarvoor nie en sal niemand aanraai om 'n kind daarheen te stuur nie.

Maar Lesufi is 'n senior ANC-leier en 'n gesoute politikus. Ons kan darem seker van hom verwag het om die Grondwet te lees?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.