Lewe in die buitenste ruim: Waar is almal?

GOEIE K2-18B!

Lewe in die buitenste ruim: Waar is almal?

Sterrekundiges het ’n nuwe planeet, kompleet met water, ontdek. Nou wonder die mensdom van voor af: Is daar iemand daar buite? Of is ons alleen? JAN HORN vermoed ons soek na die verkeerde soort “iemand"...

DIE groot nuus van so 'n paar weke gelede is dat sterrekundiges ’n planeet genaamd K2-18b ontdek het wat moontlik water het.

Water is noodsaaklik vir biologiese lewe soos ons dit ken. K2-18b is 111 ligjare van ons af en is ook in die sogenaamde Gouelokkies-sone, wat beteken dat lewe dalk op dié planeet moontlik is.

Daar is net een probleempie: K2-18b is agt keer groter as die aarde. Dit beteken sy swaartekrag kan ook agt keer meer as hier by ons wees. Die gemiddelde Springbok-rugbyspeler van 100 kg sal dus daar 800 kg weeg! Dit sal maar broekskeur gaan met rugby .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.