Niemand nog agter tralies vir SA bewaringsheld se skietdood
ONDERSOEK SLOER

Wayne Lotter het nie geskroom om ivoorstropers kaalhand en trompop te pak en tot in die tronk te kry nie. Net meer as twee jaar gelede was dit vermoedelik einste dié ivoorhandelaars wat Wayne in ’n koelbloedige sluipmoord die doodskoot toegedien het. ERIKA GIBSON het gaan oopkrap wat sedertdien gebeur het.
WAYNE Lotter (51) en Krissie Clark, sy vennoot in die PAMS-stigting (Protected Area Management Support) in Tanzanië, was laataand op 16 Augustus 2017 op pad van Dar es Salaam se lughawe na hul hotel voordat hy na Suid-Afrika sou vlieg toe sy moordenaars hul taxi van die pad af gedwing en die deur oopgeruk het.
Wayne was op die agtersitplek besig om op sy skootrekenaar te werk. Hy is met ’n enkele skoot doodgeskiet voordat sy aanvallers met sy selfoon en skootrekenaar gevlug het.
“Ons vermoed hy is vroeër eers tot by die Kilimandjaro-lughawe gevolg en sy aanvallers het hom ingewag nadat sy vlug in Dar es Salaam geland het. Hy het so ’n bedreiging vir die stropers en ivoorhandelaars geword dat hulle hom permanent buite aksie wou stel,” vertel sy weduwee, Inge...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelErika Gibson
JoernalisErika Gibson is 'n spesialis-skrywer oor militêre aangeleenthede.