DA in die moeilikheid in Johannesburg nadat Mashaba bedank

KOALISIE -PARTYE WIL ONTTREK

DA in die moeilikheid in Johannesburg nadat Mashaba bedank

Die skrif is aan die muur vir die DA-beheerde koalisieregering in Johannesburg nadat dié stad se burgemeester, Herman Mashaba, Maandag bedank het, skryf AMIL UMRAW.

DIE DA, wat die Johannesburg-metro met behulp van 'n koalisie met kleiner partye beheer, is in die spervuur sedert die burgemeester, Herman Mashaba, Maandag sy bedanking in dié party aangekondig het.

Sommige van die partye dreig nou om uit die vennootskap te onttrek.

In 'n kort verklaring het Cope se woordvoerder, Dennis Bloem, Maandag geskryf die party sal sy verhouding met die DA herevalueer.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.