Groenkrag kán die einde van SA se steenkoolverslawing inlui

ENERGIEKRISIS

Groenkrag kán die einde van SA se steenkoolverslawing inlui

Suid-Afrika se verslawing aan steenkool raak al meer 'n internasionale verleentheid en Gwede Mantashe se kragplan word gelooi deur omgewingsaktiviste. Hoe ver is ons dan op die pad na hernubare energie, vra YOLANDI GROENEWALD.

SUID-AFRIKA se splinternuwe kragplan gaan eenvoudig nie ver genoeg om van steenkool ontslae te raak nie en die land se verslawing aan steenkool raak al hoe meer 'n internasionale verleentheid. 

Oor 'n bietjie meer as 'n maand moet Suid-Afrika die jaarlikse klimaatsveranderingkonferensie gaan bywoon, waar lande al twee dekades lank mekaar probeer oortuig om hul kweekhuisgasse te verminder en só klimaatsverandering hok te slaan. 

Om kweekhuisgasse af te skaal, kan lande nie aanhou steenkool gebruik vir krag nie. Hulle moet in kragbronne belê wat groen is, maar dis 'n duur storie - veral vir 'n land wie se kragreus so te sê bankrot is. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.