Wie is die Koerde, en waar is hulle?
Die Koerde is ’n etniese groepering van sowat 30 miljoen mense wat oor verskeie lande in die Midde-Ooste versprei is: Die geografiese term “Groter Koerdistan” sluit in Noordelike Koerdistan in die suidooste van Turkye, Suidelike Koerdistan in die noorde van Irak, Westelike Koerdistan in die noorde van Sirië en Oostelike Koerdistan in die noordweste van Iran. In geen land is die Koerde in die meerderheid nie.
Dan is daar binne Irak ’n outonome gebied genaamd Irakese Koerdistan, en in Iran is daar ’n provinsie genaamd Koerdistan wat nié outonoom is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.