Die goudbedryf steier onder aanvalle van swaar gewapende bendes

GEORGANISEERDE MISDAAD

Die goudbedryf steier onder aanvalle van swaar gewapende bendes

Ongeveer R14 biljoen se onwettige goud verlaat Suid-Afrika jaarliks en die bedryf is onder beleg van onstuitbare bendes met hul AK-47's, skryf ALLAN SECCOMBE. Dis tyd dat die polisie intree.

SUID-AFRIKA se goudbedryf gaan gebuk onder 'n stygende getal aanvalle by verwerkingsaanlegte deur swaar gewapende rowers wat maklike en lonende toegang soek tot dié metaal, wat tans teen meer as R700,000/kg verhandel.

Die bedryf sukkel al jare met onwettige myners, of zama-zamas, wat hulself met omkoopgeld of deur manipulasie in die myne kry, waar hulle dan stukke goudriwwe uitkap, koperkabels steel en in skietgevegte met mekaar en veiligheidswagte betrokke raak.

Volgens 'n studie wat deur die EU befonds is en in Junie 2019 deur die Instituut vir Sekerheidstudies in samewerking met Interpol en die Wêreldwye Inisiatief teen Transnasionale Georganiseerde Misdaad uitgereik is, word daar jaarliks R14 biljoen se onwettige goud uit Suid-Afrika geneem – dis die meeste in die hele Afrika...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.