10 vrae aan Crispian Olver oor ‘die komplekse De Lille’ en...

ONDERHOUD

10 vrae aan Crispian Olver oor ‘die komplekse De Lille’ en ander karakters

ANNELIESE BURGESS praat met Crispian Olver, die skrywer van die opspraakwekkende nuwe boek A House Divided: The feud that took Cape Town to the brink.

Wat het jou daartoe gelei om dié boek te skryf?

Ek het al te doen gehad met genoeg wanfunksionele, meestal ANC-beheerde munisipaliteite om te weet hoe staatskaping op plaaslike vlak werk. Maar ’n eerlike verslag oor staatskaping sou kyk na al die maniere waarop plaaslike regering gebuig word om ander belange te dien.

Ek wou ’n stad wat beter bestuur word, verkieslik onder ’n ander party, beskou om te kyk of enige van die kwesbaarhede wat ek rondom politieke inmenging waargeneem het, weer voorkom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.