Hoe SA daai teiken van R150 biljoen kan haal

ROMMELSTATUS

Hoe SA daai teiken van R150 biljoen kan haal

Fiskale ingryping ter waarde van dié bedrag is oor die volgende drie jaar nodig om staatskuld te stabiliseer. HUGO PIENAAR verduidelik hoe dit gedoen kan word.

’N DEKADE van onderpresterende BBP-groei, opeenvolgende reddingsboeie vir sukkelende semi-staatsinstellings soos Eskom en skerp stygende staatskuld beteken dat die regering moeilike besluite nie verder kan vermy nie.

Dít blyk duidelik uit die kredietgraderingsagentskap Moody’s se jongste oorsig van Suid-Afrika wat verlede week ná afloop van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) uitgereik is.

Niks meer beweegruimte nie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X