DAAR is 'n staccato in die rympie wat ek altyd opsê om die proses-vir-die-wysiging-van-artikel-vyf-en-twintig-tot-dusver te verduidelik.
By die ANC Nasrec-konferensie word daar besluit om onteiening sonder vergoeding in te span vir grondhervormingsdoeleindes. Dit kan nie die ekonomie skaad nie; kan nie landbouproduksie affekteer nie. Daar word niks gesê van 'n grondwetlike wysiging nie.
Die EFF-mosie in Februarie 2018 vra vir nasionalisering en wysiging van die Grondwet. Die ANC wysig die mosie drasties, skrap nasionalisering, voeg vereistes by dat die ekonomie nie geskaad word nie en vra dat 'n grondwetlike hersieningskomitee moet vasstel of die Grondwet gewysig moet word. Dié komitee toer landwyd en vra 'n enkele vraag: Moet die Grondwet gewysig word, ja of nee? Geen vraag oor die “wat dan?!” nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.