VSA-verkiesing: Demokrate verf Trump se rooi state potblou

VOORSTEDELIKE VERSET

VSA-verkiesing: Demokrate verf Trump se rooi state potblou

Trump se Republikeine is in die moeilikheid, soos uit die afgelope week se verkiesings blyk, skryf MICHELINE TUSENIUS. As hulle nie binnekort hul nasionale deuntjie verander en hul president in toom kry nie, gaan die Demokrate in 2020 al die pad Withuis toe lag.

HOEWEL sy naam nie amptelik op die stembrief vir Dinsdag se verkiesings in die VSA was nie, het pres. Donald Trump ’n sleutelrol in die uitslae gespeel.

Die verkiesing het oënskynlik op staats- en plaaslike sake gefokus, maar daar is ook heelwat oor nasionale kwessies gestem. Meer spesifiek, oor die president. Ons kan baie dinge aflei en wys raak uit Trump se invloed op dié week se veldtogte vir die presidensiële verkiesing in November 2020.

Republikeinse state se bloed is nou blou..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X