DIE HOOP BESKAAM
Zimbabwe-betogings so flou soos die land se ekonomie
PETA THORNYCROFT skryf die buurland se leier blameer die VSA se “sanksies” om ineenstorting se ware oorsake te verdoesel. En Mnangagwa se hervormings haal boonop net nie die paal nie.
DIE HOOP BESKAAM
Zimbabwe-betogings so flou soos die land se ekonomie
PETA THORNYCROFT skryf die buurland se leier blameer die VSA se “sanksies” om ineenstorting se ware oorsake te verdoesel. En Mnangagwa se hervormings haal boonop net nie die paal nie.
Deel
TWEE Vrydae gelede was Zimbabwe se skole toe vir die dag. Die deure van die paar maatskappye wat nog operasioneel is, is gesluit. Dit was 'n openbare vakansiedag en die hoop was dat mense die afdag sou gebruik om in hulle duisende teen Amerikaanse “sanksies” te gaan betoog. Maar die hoop het beskaam.
Bitter min mense het in die honderde busse wat gestuur is geklim om na politieke toesprake in die massiewe, Chinees-geboude Nasionale Sportstadion aan die buitewyke van Harare te luister.
Die sowat 3,000 wat wel opgedaag het, is met 'n T-hemp en hoender en tjips beloon – 'n bederfie vir mense wat met inflasie van 300% moet saamleef. Daar is selfs 'n gratis sokkerwedstryd tussen die topklubs Highlanders en Dynamos ingegooi vir die wis en die onwis. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel