DA-leierskap: Steenhuisen wen tweemanstryd teen Gana

WIE GAAN WEN?

DA-leierskap: Steenhuisen wen tweemanstryd teen Gana

John Steenhuisen het die tweegeveg met Makashule Gana Sondag gewen en is nou die DA se interim-leier. Hy het voor Sondag se verkiesing vir CLAUDI MAILOVICH vertel wat sy plan vir die DA is en wat van hom 'n goeie leier vir die party maak.

NADAT die DA vir byna 'n maand lank leierloos was, het die party Sondag 'n tussentydse leier verkies.

John Steenhuisen sal nou die party deur 'n stormagtige tydperk moet lei in die aanloop tot hul eerste beleidskongres en 'n vervroegde kongres wat in April volgende jaar gehou sal word om onder meer ’n permanente leier te verkies.

Dié gebeure sal die DA se rigting bepaal voor die plaaslike regeringsverkiesings in 2021. Een van die kwessies waaraan die party dringend moet aandag skenk, is sy ekonomiese beleid en, baie belangrik, of dit ras as 'n teken van benadeeldheid beskou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.