POLITIEKE NOTABOEK: Hier kom die lang arm van die gereg
PRAAT VAN JOU HAND OORSPEEL

MAX DU PREEZ skryf oor die bal wat aan die rol gesit is om politieke aanspreeklikheid te herstel en oor die waansin van vakbonde wat die maatskappy wat hulle werk gee, probeer vernietig.
DIE lang arm van die gereg het uiteindelik uit die mou te voorskyn gekom.
Bongani Bongo, ANC-parlementslid en gewese minister van staatsveiligheid en voorste Zuma-foksterriër, is weens omkopery aangekla. Hy het na bewering 'n getuienisleier van die parlement probeer omkoop om die ondersoek na Eskom te saboteer.
Bongo is nie net sommer nog 'n jafel nie. Hy is een van die voorbokke van die RET-faksie van die ANC onder Ace Magashule en is een van die kragte agter die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane. Ten spyte daarvan dat die omkoop-aanklagte oor sy kop gehang het, het Magashule seker gemaak dat hy na die Mei-verkiesing tot voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor binnelandse sake aangestel is. Min mense in die ANC het geglo hy sou ooit aangekla word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.