BLACK FRIDAY | Teken in op Vrye Weekblad vir net R21 per maand

VROLIKE VRYDAG!

BLACK FRIDAY | Teken in op Vrye Weekblad vir net R21 per maand

Hierdie aanbod is nou verleng tot Woensdag 4 Desember!

Image: 123RF/5second/Vrye Weekblad

LET WEL: Hierdie aanbod het nou verval.

 

Dis weer tyd vir Black Friday, en ja, jy kan jou haas na jou naaste kruidenierswinkel en jou trollie vol goedkoop sjokolade en waspoeier pak. Maar oor ’n paar weke is die sjokolade op en die wasmasjien stukkend, en wat dan?

Teken liewer in op Vrye Weekblad vir 'n hele jaar teen 'n prys wat beteken jy betaal eintlik net vir drie maande, en geniet elke liewe Vrydag 'n nuwe digitale uitgawe propvol nuus, menings, kommentaar, ondersoeke, leefstyl en vermaak.

Vrye Weekblad het vroeër vanjaar herleef as 'n aanlyn publikasie en het sedert April reeds 'n groot en lojale leserskap opgebou deur die weeklikse uitgawes sowel as daaglikse e-posse met kommentaar deur Max du Preez, lesersbriewe, skakels na ander lekker stories en heelwat meer.

Ons spesiale aanbod vanjaar: betaal R252 vir 'n 12-maande-intekening op Vrye Weekblad – dus slegs R21 per maand!

Let wel: Die aanbod verg ’n eenmalige betaling.

>> KRY DIT NOU

 

Bepalings en voorwaardes

Hierdie aanbod is geldig van Vrydag 29 November 2019 tot Maandag 2 Desember 2019. Aanbod slegs geldig vir individue. Die aanbod verg 'n eenmalige betaling. Die intekening van intekenare wat van hierdie aanbod gebruik maak, sal binne twee weke geaktiveer word en die intekening sal vir 12 maande ná die aktiveringsdatum geldig wees. Ná 12 maande sal standaardtariewe geld. Die aanlyn aanbod is slegs beskikbaar vir nuwe intekenare. Afslag vir pensioenarisse is nie van toepassing op spesiale aanbiedings nie. Huidige intekenare kan ook die aanbod opneem, maar moet ons kontaksentrum skakel by 0860 52 52 00 om hul intekening te verleng. Bepalings en voorwaardes geld.


Blaai deur onlangse uitgawes

X