Die prof van die Vrystaat, DJ Black Coffee en taalmeerderwaardigheid

DEBAT

Die prof van die Vrystaat, DJ Black Coffee en taalmeerderwaardigheid

Wie was dan aspris in die boekwinkel in Stellenbosch, vra HEINDRICH WYNGAARD. Die antwoord is dalk nie so ooglopend nie.

DIE Amerikaanse skrywer James Baldwin het in 1963 'n toespraak voor onderwysers gelewer wat agterna as “A Talk to Teachers” in The Saturday Review gepubliseer is en wat ook deur Toni Morrison ingesluit is in haar bloemlesing Baldwin – Collected Essays (Library of America, 1998).

Telkens wanneer ek die genoemde essay herlees, val my oog op een van sy stellings wat ek onderstreep het: “It is your responsibility to change society if you think of yourself as an educated person.”

En dit is hoedat 'n mens nog altyd aan prof. Jonathan Jansen gedink het sedert hy 'n prominente openbare persoonlikheid geword het: 'n hooggeleerde man wat dit sy taak maak om verandering in ons samelewing, maar bepaald in die onderwyssektor, te help teweegbring...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.