Teken in op Vrye Weekblad hierdie feestyd en spaar 20%

Teken in op Vrye Weekblad hierdie feestyd en spaar 20%

Lees elke week 'n nuwe uitgawe op ons webblad of app

Image: 123RF/VICBY/VRYE WEEKBLAD

Sokkies of 'n nuwe das? Nee wat. Gee liewers vir jouself hierdie jaar 'n geskenk wat jou nog lank ná Kersfees gelukkig gaan maak. Ons bied jou 20% afslag op 'n standaard maandelikse Vrye Weekblad-intekening.

Ons intekenaars het volle toegang tot al die inhoud op ons webblad, waar elke Vrydag se nuwe uitgawe verskyn. Jy kan ook elke week se uitgawe aflaai en lees op ons app vir Apple- of Android-toestelle.

>> Koop 'n standaardpakket vir slegs R80 per maand

Hierdie aanbod is nie geldig vir die pensioenarispakket nie. As jy van hierdie aanbod wil gebruikmaak vir iemand anders, vra asseblief ons kontaksentrum by [email protected] of Tel: 0860 52 52 00 om te help.


Bepalings & voorwaardes

Hierdie aanbod is geldig tot 13 Januarie 2020. Dit is slegs beskikbaar vir indiwidue en vir nuwe intekenaars hier op ons webblad. Bestaande intekenaars kan ook gebruik maak van die aanbod: kontak ons by [email protected] of Tel: 0860 52 52 00 om jou huidige intekening te verleng. Bepalings en voorwaardes geld.

X