Taxibedryf buit sy bestuurders uit

ONREGVERDIG

Taxibedryf buit sy bestuurders uit

Al beleef die Suid-Afrikaanse taxibedryf in seker opsigte ’n bloeitydperk, leef die drywers selfs meer van die hand na die mond as ooit tevore, skryf MAGNIFICENT MNDEBELE en MUSAWENKOSI CABE.

  • 28 Desember 2019
  • Nuus & Politiek
  • 16 min om te lees
  • Magnificent Mndebele & Musawenkosi Cabe

DIS 06:30 en die verkeer is besig om op te hoop. Een van die rybeamptes wat die toue taxi's met 'n sambok in die hand rangeer, skree vir die bestuurders by die Breestraat-taxistaanplek in Johannesburg: “Woza! Ngena, woza baba!" (Kom aan, val in die ry). 

Op die taxistaanplek self het handelaars al hul stalletjies begin opsit –hulle is gereed vir die vroeë pendelaars. Ander is paniekerig: Hulle moet hul stalletjies regkry, anders gaan hulle besigheid verloor. 

Dié staanplek is net vir plaaslike ritte en is een van Gauteng se besigstes. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.