Van NGV tot korrupsie: ’n bloed-en-sweet-jaar vir gesondheidsorg in SA

GESONDHEID

Van NGV tot korrupsie: ’n bloed-en-sweet-jaar vir gesondheidsorg in SA

Met die omstrede Nasionale Gesondheidsversekering op die horison, en hopelik 'n paar hoëprofiel-vervolgings, is 2020 ’n kritieke jaar vir gesondheidsorg in die land, skryf ALICESTINE OCTOBER en MARCUS LOWE.

  • 17 Januarie 2020
  • Nuus & Politiek
  • 10 min om te lees
  • artikel 7 van 26
  • Alicestine October & Marcus Lowe

Hoe, indien enigsins, sal die samestelling van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in 2020 verander?

Gegewe die ANC se verbintenis tot die NGV, lyk dit of die NGV-wet beslis vanjaar deur die parlement aanvaar sal word en op die president se lessenaar beland vir ondertekening. Dit beteken nie dat die verskaffing van gesondheidsorg dadelik sal verander nie, omdat die NGV eers in 2026 volledig afskop. Die wet wat pres. Cyril Ramaphosa sal onderteken, sal egter die aanwyser wees vir die volgende dekade of meer deurdat dit die land tot bepaalde NGV-riglyne verbind.

Een kritieke vraag in 2020 is dus hoe, indien enigsins, die NGV se samestelling deur middel van parlementêre prosesse verander sal word. Toe die departement van gesondheid in 2018 ’n weergawe van die wet vir openbare kommentaar gepubliseer het, is die meeste kritiek daarop geïgnoreer - die weergawe wat in 2019 parlement toe gestuur is, is net effens aangepas...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.