Grondhervorming: geen teken van ’n ‘bekwame staat’ nie

JUWELE UIT THOKO SE SKATKIS

Grondhervorming: geen teken van ’n ‘bekwame staat’ nie

Die minister van landbou het verlede week in die parlement erken dat meer as die helfte van plase wat die regering vir grondhervorming gekoop het, nie gebruik word nie. ANNELIESE BURGESS het na die detail gaan kyk in die reeks parlementêre vrae en antwoorde tussen die DA en die minister, en sê dit verduidelik baie van hoekom ons in soveel moeilikheid is.

MEER as die helfte van die 6,459 plase wat deur die regering vir grondhervorming bekom is, lê onbeboer – slegs 3,172 word verhuur.

Dít is nie inligting van een of ander reaksionêre opponent van grondhervorming nie, maar kom uit die mond van ons minister van landbou, Thoko Didiza, wat verlede week 'n hele rits vrae in die parlement moes beantwoord.

Hier is nog 'n juweeltjie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X