Hoe het ’n kind verdrink terwyl soveel volwassenes op die toneel was?

VEILIGER KAMPE

Hoe het ’n kind verdrink terwyl soveel volwassenes op die toneel was?

In plaas van vinger te wys en politieke punte te probeer aanteken ná die dood van Enock Mpianzi, moet ons eerder fokus op hoe om kampe vir kinders veiliger te maak, skryf HANLIE GOUWS.

NET meer as 'n week gelede het Enock MpianzI in die bus geklim saam met sy nuwe gr. 8-skoolmaats by Parktown Boys High in Johannesburg. Sy familie vertel hy was so opgewonde oor die skoolkamp hy kon nie slaap nie. 

Hy was 'n belowende 13-jarige van 'n vlugteling-familie uit die Demokratiese Republiek van die Kongo. 'n Wêreld vol geleenthede het voor hom oopgelê.

Maar later dieselfde dag, omtrent so 15:00, het Enock onder die water verdwyn tydens 'n georganiseerde aktiwiteit. Dit blyk dat niemand dit agtergekom het nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.