DIE 3,232 polisielede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se sogenaamde Rapid Rail-eenheid se uitsluitlike funksies is om sigbare polisiëring op die land se spoorvervoerstelsel te verseker, pendelaars en vragte te beveilig, en die land se spoornetwerk op te pas.
Maar pleks daarvan om hul mandaat uit te voer, weier die polisielede wat aan dié afdeling toegewys is eenvoudig om die voetwerk te doen. En hulle kom skotvry daarvan af.
Polisielede by dié eenheid ag hul pligstaat as benede die pligte van kollegas in ander afdelings, moes Bongisizwe Mpondo, die administrateur van die Spoorvervoeragentskap van Suid-Afrika (Prasa) hoor...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Miljoene liter petrol uit nasionale pyplyne gesteel