Die regering se groot kluitjie oor staatsondernemings

WOLHAARSTORIE

Die regering se groot kluitjie oor staatsondernemings

Beloftes dat daar nie by ondernemings in staatsbesit ingemeng gaan word nie, is die grootste leuen wat jy dié jaar gaan hoor, skryf JUSTICE MALALA.

PRESIDENT Cyril Ramaphosa was sy gewone sjarmante self verlede Maandag by die lekgotla ná die vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee. Hy het immers so pas 'n broeiende rebellie teen hom binne die party met gemak weggeklap.

Dit maak nie saak dat die putsch na bewering deur die nikswerd en korrupte Mosebenzi Zwane aangevoor is nie. Dis weggeklap en klaar.

Ramaphosa het die lekgotla ingelig dat daar voortaan geen politieke inmenging in die operasionele sake van ondernemings in staatsbesit (SOE's) sou wees nie. Al wanneer politieke inmenging in dié ondernemings toegelaat sou word, was waar “strategiese kwessies" betrokke was of in gevalle van “duidelike wanbestuur en maatskappymislukking"...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.