Is daai ou mal in sy kop om so vinnig te ry?
Hy is beslis, maar terselfdertyd is sulke jaagduiwels nie juis ’n seldsame verskynsel op ons paaie nie:
In Februarie verlede jaar is ’n 30-jarige man teen 222 km/h op die N1 suid van Johannesburg betrap.
In Julie verlede jaar is ’n video (https://youtu.be/L-YnnLqe7qo) op sosiale media versprei van ’n man wat volgens die snelheidsmeter 322 km/h op die besige R21 in Johannesburg gejaag het. Hy is sover bekend nog nie vasgetrek nie.
In September is ’n 36-jarige man in Kempton Park tot 10 maande tronkstraf of ’n boete van R20,000 gevonnis nadat hy in 2018 teen 172 km/h in ’n 120 km/h-sone betrap is.
In Oktober verlede jaar is ’n 25-jarige motorfietsryer in Alberton teen 144 km/h in ’n 60 km/h-sone betrap...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Goeters wat die internet stadiger kan maak