Cyril word AU-voorsitter – in die voetspore van Broederleier

MARATHONSESSIE

Cyril word AU-voorsitter – in die voetspore van Broederleier

Ghaddafi se spook het dik geloop by vanjaar se AU-beraad, waar ons eie president die leierskap oorgeneem het, skryf Carien du Plessis.

Broederleier Moeammar Ghaddafi se spook het dik geloop tydens vanjaar se Afrika-Unie-beraad in Addis Abeba.

Buiten die feit dat die konflik in Libië – wat losgebars het kort nadat Ghaddafi in 2011 oorlede is – boaan die vredesagenda was, het die beraad vir die eerste keer sedert 2009, toe Ghaddafi AU-voorsitter was, die hele nag aangehou.

Ghaddafi het lank ná middernag aanhou praat daardie jaar – in so ’n mate dat selfs marathonsprekers soos Zimbabwe se oudpres. Robert Mugabe op hulle horlosies begin tik het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X