‘Die etiek-ou’ wat deur Bain se spin oor staatskaping gesien het

ATHOL WILLIAMS

‘Die etiek-ou’ wat deur Bain se spin oor staatskaping gesien het

Athol Williams is baie dinge. Bekroonde digter, skrywer, morele filosoof, akademikus, politieke denker en etikus. Maar sy grootste rol kom moontlik nog wanneer hy voor die Zondo-kommissie verskyn om te getuig oor Bain & Company se rol in staatskaping en die verwoesting van die SAID onder Tom Moyane. ANNELIESE BURGESS het met hom gesels.

ATHOL Williams verwys na homself as 'n “gewone ou van die Mitchells Plain". Behalwe, hierdie ou het 'n rits grade van die wêreld se topuniversiteite.

Dit hang teen die muur van  sy kantoor in 'n klein sakekompleks langs 'n groen kanaal in Milnerton, Kaapstad. Die deur na sy kantoor lyk soos al die ander in die gang, maar binne is daar nie 'n plastiekstoel of 'n blaaibord in sig nie. Daar is sagte lig en diep leerstoele. En boeke. Mure en mure vol boeke. En 'n groot lessenaar (met nog stapels boeke) – en daai grade teen die een muur.

Ons moet die grade verstaan om Athol te verstaan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.