POLITIEKE NOTABOEK | ’n Middelvinger vir die regters, en die DA ...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | ’n Middelvinger vir die regters, en die DA se wond bloei nog

Die EFF en die RET-faksie van die ANC se pogings om die regstelsel verdag te maak, neem in felheid toe. Die ANC sê vir Zanu-PF maak soos ons sê, nie soos ons maak nie, en die DA kwyn steeds weg, skryf MAX DU PREEZ.

HOE nader ons beweeg aan die oomblik dat die eerste senior politici en ander ampsbekleders op aanklagte van korrupsie en/of bedrog in die hof verskyn, hoe feller word die aanslag op die regbank.

Die EFF en die kastige RET-faksie van die ANC onder die leierskap van Ace Magashule is voor in dié koor.

Deel van die veldtog is om die hof blatant te minag. Julius Malema en sy lyfwag, Adriaan Snyman (nou van watter Snymans is jy, neef?), het dié week bloot net nie by die hof opgedaag waar hulle op aanklagte oor die afvuur van 'n aanvalsgeweer by 'n EFF-vergadering moes verskyn nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X