Mbali Ntuli: Vreeslose jong vuurvreter wat DA aan die brand wil blaas

PRIMA DONNA, STUK GIF OF LEIER?

Mbali Ntuli: Vreeslose jong vuurvreter wat DA aan die brand wil blaas

Mbali Ntuli wil die volgende leier van die DA wees, maar gaan die party se liberale royalty toelaat dat hierdie vurige en uitgesproke jong vrou die leisels oorneem? Sy vertel vir ANNELIESE BURGESS dat sy die tipe skop onder die agterstewe is wat die party nodig het om te oorleef.

“HALLOOO," kom die opgewekte stem van Mbali Ntuli oor Skype. Ek sit in Oos-Londen en sy in Durban. Die videofunksie flikker homself reg en daar is die DA se voormalige jeugleier – opgeruimd en vol vuur in 'n rooi hemp, op my skerm.

Dit is vyfuur die middag en ek hoor laggende stemme op die agtergrond – dit was haar dogtertjie se eerste verjaarsdag die vorige dag en die huis is vol familie vir 'n paar dae, vertel Mbali terwyl sy die deur toetrek.

Mbali is 'n lid van die provinsiale wetgewer in KwaZulu-Natal, en sy vertel dit was 'n besonder uitputtende dag. “Die koning was in die huis en het 'n paar mal goed kwytgeraak," lag sy. Wat, wil ek weet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.