INPERKING-AFSLAG | Betaal slegs R60 en lees Vrye Weekblad vir 60 dae

INPERKING-AFSLAG | Betaal slegs R60 en lees Vrye Weekblad vir 60 dae

Lees lekker elke Vrydag in Afrikaans teen 'n fantastiese prys – geen vangplek nie!

Image: 123RF/FELIX PERGANDE/VRYE WEEKBLAD

Let wel: hierdie aanbod is nie meer geldig nie.

 

Die staat van inperking het begin in Suid-Afrika. Die Vrye Weekblad-span het onderneem om die meeste van ons Covid-19-dekking gratis aan jou te lewer gedurende die krisis – nuus waarop jy kan staatmaak.

Ons gee steeds elke Vrydag 'n nuwe uitgawe uit, en ons span sal ook oor ander sake skryf soos gewoonlik: politiek, die ekonomie, die omgewing, kos en heelwat meer.

>> Blaai deur vorige uitgawes

Om jou te help besig bly in hierdie tye, het ons 'n lekker aanbod: teken in op Vrye Weekblad teen slegs R60 vir 60 dae. Dis al. Daar is geen herhalende betalings nie en jy sal nie daarna outomaties oorgeskuif word na 'n ander pakket nie.


Hier is wat jy ontvang:

  • volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud;
  • daaglikse e-pos van Vrye Weekblad met ekstra inhoud; en
  • volle toegang tot die Vrye Weekblad-app vir iOS en Android.

Let wel

Hierdie aanbod is via ons webblad slegs beskikbaar vir nuwe intekenaars.

(Huidige intekenaars kan helpdesk@timeslive.co.za kontak om navraag te doen oor hoe hierdie pakket by hulle bestaande pakket gevoeg kan word.)



Bepalings en voorwaardes

  • Hierdie aanbod is geldig tot 8 Mei 2020. Die aanbodperiode mag daarna deur Vrye Weekblad verleng word.
  • Die aanbod is slegs beskikbaar vir nuwe intekenaars.
  • Intekenaars wat van hierdie aanbod gebruik maak, sal eenmalig R60 betaal vir 60 dae se volle digitale toegang tot Vrye Weekblad se webblad en app.
  • Daar is geen herhalende betalings vir intekenaars op hierdie aanbod nie, en hulle sal nie outomaties oorgeskuif word na 'n ander pakket nie.
  • Intekenaars sal deur Vrye Weekblad gekontak word om hulle te herinner dat hulle 60 dae se toegang amper verby is, en om opsies aan te bied om voort te gaan met die intekening.
  • Enige vrae? Kontak ons hulpsentrum by helpdesk@timeslive.co.za of 0860 52 52 00.