Inperking: Hier is die reëls, en dit geld jóú ook!

GRENDELSTAAT

Inperking: Hier is die reëls, en dit geld jóú ook!

Die maatreëls tydens die nasionale staat van inperking ís radikaal, skryf ANNELIESE BURGESS – om 'n rede. Hierdie is nie 'n nasionale vakansie nie, dis 'n drastiese poging om duisende, moontlik selfs miljoene mense se lewens te red, so stop die gekerm en hou by die reëls. Hier is hulle.

DAAR is bitter min wat jy mag doen tydens die drie weke lange nasionale staat van afsondering waarin ons nou is.

Jy moet in jou huis (of erf) bly en jy mag dit net verlaat om kos te koop, om mediese behandeling te ontvang, medisyne by die apteek te koop, brandstof in te gooi en geld te onttrek, of om ’n maatskaplike toelae te gaan haal. (Of om te gaan werk as jy in noodsaaklike dienste werk – jy sal weet as jy een van dié mense is.)

Jy mag nie gaan draf, fietsry of die hond neem vir 'n stappie nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.