BOEKUITTREKSEL | Die werklike storie oor Herman Mashaba,...

DIE TOEVALLIGE BURGEMEESTER

BOEKUITTREKSEL | Die werklike storie oor Herman Mashaba, Johannesburg en die DA

Herman Mashaba het uit die DA bedank op ’n kritieke tyd toe die party se gewildheid erg getaan het. In sy boek The Accidental Mayor vertel sy vertroueling MICHAEL BEAUMONT oor die binnegevegte en faksies in die party en vra of Suid-Afrika se amptelike opposisie die einde van die pad bereik het. Kan Mashaba met The People's Dialogue ’n werkbare politieke alternatief vir die toekoms bied? Hier is ’n uittreksel wat in die oorspronklike Engels gepubliseer word.

  • 12 Junie 2020
  • Nuus & Politiek
  • 17 min om te lees
  • artikel 20 van 27
  • Michael Beaumont

THE day after his resignation, Mashaba woke up to a WhatsApp message from Helen Zille.

HZ:  Dear Herman. I would genuinely and sincerely like to invite you onto my podcast Tea With Helen. I do not mind how rude you are about me. I can take it. I don’t get offended. I would just like to know what has changed in our relationship and why. It puzzles me. Kind regards. Helen.

HM: Hi Helen. Good luck with your future endeavors. Regards Herman...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.