POLITIEKE NOTABOEK | Juju se vuil bek, en ’n Engelse weergawe...

TWOORLOG NET WAAR JY KYK

POLITIEKE NOTABOEK | Juju se vuil bek, en ’n Engelse weergawe van Dan Roodt

MAX DU PREEZ skryf oor Juju wat die president ’n bastard noem, oor JK Rowling wat ’n Zille trek en oor die K-woord.

JULIUS MALEMA ly aan onttrekkingsimptome. Hy is erg gefrustreerd met die staat van inperking. Sy gunsteling-tydverdryf was om die parlement te ontwrig en om ander politici en minderhede van die verhoog af te beledig. En nou sit die arme man by die huis.

Nou het hy net mooi genoeg gehad. Om #BlackLivesMatter te vier, vloek hy dié week op die land se president: “This bastard called Cyril sold this country even before he became President. Ramaphosa took Mandela to the Menell family. The family that adopted Cyril.” 

(Watter beter geleentheid as #BlackLivesMatter is daar om ’n verkose swart president te vloek?)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.