ONS het almal seker al goed deurgeloop onder die verskillende menings en houdings teenoor Covid-19 en die coronavirus. Maar arme Anneliese. Ek wil haar vra of sy ooit nog onthou waar sy bly ...
Ek dink daar is in Suid-Afrika soveel meer “Covid-clans” wat bespeur kan word omdat ons soveel uiteenlopende tipes mense het wat hier saamleef. Niks hier is eenvormig nie. Net so min as wat ’n mens die VSA (totale gekheid) en Japan se inwoners en hulle gedrag met mekaar kan vergelyk, kan ’n mens byvoorbeeld Suid-Afrika en Switserland s’n met mekaar vergelyk.
Mense hier het nog sulke uiteenlopende beskouings en kulturele verwysingsraamwerke – anders as die Japannese en Switsers (en Nederlanders) wat (met of sonder insig) goed gemanierd, gedissiplineerd, geregimenteerd en homogeen optree en saamwerk. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.